Huisgenoot

IN DIE BOKKE SE BINNEKRING

HULLE sê agter elke suksesvolle man is ’n vrou wat hom steun. Maar wat die Springbokrugbyspan betref, was daar die afgelope 20 jaar al verskeie suksesvolle mans met dieselfde supervrou wat hulle bygestaan het.

Kyk ’n bietjie mooi na foto’s van groot rugbyoomblikke die afgelope twee dekades – soos toe Siya Kolisi twee jaar gelede die Wêreldbeker in Japan triomfantelik omhoog gehou het – en jy sal haar soms daarop sien.

Ja, Annelee Murray was meestal op die agtergrond, maar vra enigeen van die sportmanne wat al met haar te doen gekry het en hulle sal dit bevestig: Sy was lank een van die Bokke se waardevolste wapens.

Haar CV is byna net so indrukwekkend soos die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl