Kuier

VAN STRAATVEËR TOT STER!

Wanneer die lewe jou druk, dan druk jy terug! Dít is die leuse waarvolgens Marshlin Amor Pekeur (24) beter bekend as Queen Aymore, haar lewe leef.

Dié jong vrou van Montagu in die Wes-Kaap moes al vele kere van die ashoop opstaan, haarself afstof en weer van voor af begin. Dit is egter Aymore se vasberadenheid en wil om suksesvol te wees, wat haar dryf om die heeltyd meer te wees en meer te doen.

Queen Aymore is 'n sanger en rapper en is welbekend onder jongmense wat versot is op Afrikaanse musiek. Sy het verskeie musiekvideo's op YouTube en haar musiekvideo vir haar treffer,“My Waarde”, het ietsie meer as 'n halfmiljoen views ingepalm!

Sy was selfs in Desember verlede jaar in die Kuier Vertoonkas-lineup wat deel was van die Musiekindaba op Stellenbosch. En, best

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related