Kuier

ROER JOU LITTE

Wanneer jy na die songs op Whaden Johannes (26) se debuutalbum, Mamre, luister, kan jy nie anders as om saam te sing en jou voete ritmies op die beat te stamp nie. Dié klong van die klein dorpie Mamre buite Malmesbury in die Wes-Kaap sing nie net R&B in Afrikaans nie, hy hou ook sy lyf akteur en skrywer.

Wat sy musiek nog lekkerder maak, is dat dit bestaan uit Afrikaanse spreekwoorde wat daagliks in ons gemeenskappe gebruik word. Sê-goedjies soos“assie pale soe lyk”en“doenit net liggies”is frases waarmee ons al jare aan kom.

Whaden se talent het ook die bekende rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as HemelBesem,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related Books & Audiobooks