Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Ouers kies man

Vraag

VERLIEF OP'DIE VYAND’

Ek moet met iemand trou wat my ouers sê ek moet. [Dié ou] is ryk en 'n gangster, maar ek is verlief op iemand wie se familie vyande is van myne.

Nou is ek swanger. Wat nou gemaak? Ek weet nie wat ek moet doen nie.

VERWARD

Antwoord

BESTE VERWARD

Die storie klink so reg uit die draaiboek van 'n Bollywood-movie of Shakespearedrama!

Dit gaan my verstand te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related