'N Hartlike Hallo Aan Al My Kuier-mense,
'n Mens sou dink ná meer as driehonderd uitgawes behoort 'n redakteursbrief nie soveel van 'n uitdaging te wees nie, maar hierdie is beslis een van die moeilikstes wat ek nóg moes skryf, want ek moet vir julle koebaai sê. Daar is baie gemengde gevoel