Kuier

SIEN REGTIG ANDER RAAK

Ek woon al vir amper 20 jaar in die Kaap, maar ek sukkel steeds om gewoond te raak hoe"anders" sommige mense hier is. En met"anders" bedoel ek nie die mense is lelik nie, maar net . . . anders.

Op die platteland sal ons sê,"Oe, daai is ander mense, hoë mense" wat beteken jy is op 'n hoër trappie wat sosiale status betref en jy het een of ander"reg"om sturvy te wees. Nou, sturvy wees en sturvy hou is twee verskillende dinge. Laasgenoemde is wanneer jy dink jy is beter as ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related