Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK IS BLY EK HET NOOIT OPGEGEE NIE’

Zinhle Jiane vier haar matrieksertifikaat nadat sy 16 km per dag skool toe en terug moes stap. Sy is die eerste in haar familie wat matriek slaag

Welgedaan Zinhle! Ek het sommer baie respek vir jou. En ek is so bly dat al jou harde werk toe beloon is, dis net wat jy verdien. Mag dit net baie goed gaan met jou in die toekoms en die loopbaan wat jy gaan aanpak.

HESTER

Wow, baie geluk. Dit wys net weer op die waarheid van die ou gesegde: Aanhouer wen. So trots op jou. Mag jy nog vele hoogtes in jou lewe bereik, en mag jou getuienis ander aanspoor om ook bo hul omstandighede uit te styg.

MALINDA

Jy is ’n engelkind en ek salueer jou met die allergrootste res Jy is ’n voorbeeld vir so baie wat nie besef hoe bevoorreg hulle is nie. Met harde werk kan ’n mens alles oorkom. Mag God se seëninge mildelik op jou pad vorentoe reën.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related