Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘VYF STERRE VIR MA’S WAT TUIS ONDERRIG’

Besige radio- en televisieaanbieder, eggenoot en ma . . . Elana Afrika-Bredenkamp vertel hoe sy tydens die pandemie en inperking by tye moes spook om kop te hou

Ek het my dogter (gr. 7) en seun (gr. 3) tuis geleer, want ons bly saam met ouma. Dit was nie maklik nie ,maar ons is daardeur. Hul onnies was fantasties.

SUZANNE

Ek was ingeperk saam met my drie kinders: 7, 3, en 3 weke oud. Ek het hulle op ’n ander vlak leer ken. Ek het die juffrou-uitdaging geniet, maar is dankbaar dis verby.

SANET

Weens ’n onderliggende siekte is my drie kinders (gr. 8, 5 en 2) steeds inperkingleerders. Dit is ’n uitdaging wat ek vir niks ruil nie. Ons leer so baie van mekaar.

REGINA

My kleindogter Ons het die skoolwerk daagliks gedoen. Sy sê: “Ek het ’n kwaai ouma wat niks punte verniet gee nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related