Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘WATER VAN ’N EEND SE RUG’

Só reageer Clint Brink op kuberboelies wat hom spot oor sy Instagramplasings waarin hy vertel hoe hy dit geniet om hul babadogtertjie te versorg

Julle is pragtig. Geniet jul bondeltjie vreugde, en basta met die mense wat lelik is met julle. Dis jul lewe en hulle het geen eiertjie te lê daaroor nie. Ek wonder of diegene wat so afgaan se lewens volmaak is. Ek twyfel.

ANNEMARIE

’n Paar jaar gelede was ek by ’n geleentheid wat Clint en sy vrou bygewoon het. Toe hulle aankom, sê hy ewe vir my: “Hallo, aunty.” Ek kon my lag nie hou nie. Niks hoogdrawend en aanstellerig nie, hy is sout van die aarde.

INGE

Clint Brink, dit is jou kind en jou eersteling. Doen wat jy voel is reg en wees daardie ster-pa. Saam is jy en jou vrou ster-ouers. Werk jul program, roetine en lewe uit soos dit julle as gesin die beste pas.

ANTOINETTE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related