Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Soms wens ek ek was mooi en dom, maar nou is ek slim en, wel, minder mooi. Met make-up kan ek darem ‘n paar mense trick om te dink ek is een van daai “it girls”. Maar saans wanneer ek dit afwas, lyk die gesig wat na my terugstaar so vaal en alledaags.

Maar slimheid bring ‘n ander tipe swaarkry. Daar is soveel verwagtinge en hoop op jou skouers. En as jy dit nie kan volbring nie? Die skande! Vernedering.

Dit maak jou hoërskooldae hel. Daal jou punte met net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related