WAT DIE HART VAN VOL IS
Sep 23, 2021
3 minutes
DEUR BLANCHÈ SAAL
“Daai jong wil nie werk nie,” is woorde wat jong mense dikwels moet aanhoor. Wie het gesê daai een wil nie werk nie? Weet jy hoeveel onsuksesvolle aansoeke het ’n werklose al ervaar? Hoeveel CV’s is al uitgestuur?
Om werk te soek, kan uitmergelend en vernederend wees. Dit is alles behalwe maklik. Almal van ons het nie die geleentheid om verder te studeer nie. Ja, sommige van ons het wel die geleentheid gekry, maar het om een of ander rede nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days