Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

k is ’n baie hardwerkende vrou en iets wat ek al tot dusver opgetel het, was baie mense bid vir werk, maar dan is hulle ontevrede met die werk wat hulle kry of doen nie hul beste nie. Dit maak nie saak hoe jy bid nie. God weet alreeds wat jy nodig het. So wanneer jy gebid het, moet jy glo dat dit gaan gebeur. En jy moet die werk waardeer wanneer jy dit uiteindelik kry. Hoekom sal jy ontevrede wil wees met die werk wat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related