Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Dit was ’n lang jaar vol uitdagings en geleenthede, maar ook vol verskonings. So sê vandag vir jou verskonings: verskoon my.

Ons almal het verskillende agtergronde en gawes, maar een van die dinge wat ons almal gemeen het, is om verskonings te maak. Dit is een van die maklikste dinge om te doen. Dit is ’n eeu-oue manier van dinge doen en baie moeilik om af te leer.

Die meeste mense met wie ek praat, het drome, maar sodra ek vra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related