Vrouekeur

INSTAGRAM-INSPIRASIE vir 2020

Thrive Global (@thrive) is ’n platform wat mense aanmoedig om op te hou glo in die mite dat uitbranding sukses beteken. Hulle vind sinvolle en bemoedigende wenke en wyse woorde van kundiges en bekendes (wat dié mense dikwels op hul eie sosiale-media-profiele publiseer) om daagliks te deel. Hier is ’n paar wenwenke van @thrive wat jy in die nuwe jaar kan inspan:

1 NEEM MIKRO-TREË OM ’N DOELWIT TE BEREIK

Wil jy ’n groot doelwit bereik, soos om ’n boek te skryf? Volgens sal jy dalk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek

Related