Kuier

DUO MAAK EIE REËLS

Die Bolandse duo RJay en LK verteenwoordig ’n nuwe generasie van Afrikaanse kunstenaars wat hul eie reëls maak wanneer dit by musiek kom. En hul gewilde treffer “Wikkel-Wikkel”wat ná soveel jare steeds op radiostasies klop, is maar net die begin. Hulle het ook reeds ’n remix daarvan met Early B gedoen.

RJay en LK was deel van die line-up by Kuier se Vertoonkas by die Afrikaanse Musiekindaba verlede Desember in Stellenbosch wat jong kunstenaars die geleentheid gegee het om hul talent ten toon te stel. Hulle het die skare op hul voete gehad met die einste“WikkelWikkel”en“Festive Elif”. Hulle is born performers – daarmee kan niemand stry nie.

Lethan“LK”Fisher (25) is oorspronklik van Springbok in die Noord-Kaap en hy en Jayricko

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat