Kuier

MANNE MET 'n visie

VERMAAK

Hulle is nes die meeste SuidAfrikaners reg om die festive se “hekke” oop te maak.

Juaniël “Nielo” Espin (27) en Derek Plaatjies (30), wie se wortels onderskeidelik in Montagu en Saron geanker is, het omtrént die land aan die sing en dans met hul hit “Maak oop die hekke”.

Dié song is vir die Montagu-rugbyklub geskryf, maar het nou ’n lewe van sy eie aangeneem. En toe hulle ’n remix vir die Bokke maak tydens die Wêreldbekertoernooi, tóé ruk ‘ie ding!

Toe hulle weer hul oë uitvee, is hul song nie net as die Afrikaanse treffer van die World Cup nie, maar sommer ook as die kuier-song vir die festive gedoop. So, wie is dié kuier-leiers met die feesgees?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related