Huisgenoot

‘WIKKEL WIKKEL’ MET RJAY EN LK

› DIE TWEESTUKS AGTER DIE TREFFER

Jayricko Camron (24), oftewel RJay, en Lethan Keano Fisher (22), wat bekend is as LK, woon op die Bolandse dorpie Wellington.

Lethan is ’n oudleerder van die Sekondêre Skool Weltevrede. Hy was as kind “baie stil en teruggetrokke”.

“Ek was baie skaam en was amper nooit in die moeilikheid by my ouers nie,” sê dié naasjongste van vyf kinders. Hy het al van kindsbeen af geweet hy wil eendag ’n musikant wees. “Of dit nou voor of agter die mic was,” sê Lethan.

In sy grootwordjare het hy na die Kanadese rapper Drake en die Amerikaanse sanger Chris Brown geluister. “Ek wou soos hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related