Groot borste Vraag
DOGTER IN PYN
Ek het ’n dogter van 24. Sy het baie groot borste en het nog nie kinders nie. Haar rug pyn en dit bly seer. Geld is ook ’n probleem. Hoe nou gemaak? Help asseblief. MOEDER
Antwoord
BESTE MOEDER
My maggies, dit lyk asof jou dogter se fisiese probleem haar lewensgehalte en gesondheid strem. Ek sou aanraai dat jy by die daghospitaal ’n draai gaan maak en ’n afspraak met