Huisgenoot

LIEWE ELIZE

DONKER GEDAGTES PLA

V Ek het ’n gesondheidsprobleem, maar ek neem pille daarvoor. Dit voel vir my of die lewe vir my te veel raak. Ek het al dikwels daaraan gedink om myself om die lewe te bring. Ek is getroud en het kinders en kleinkinders.

B, SMS

A Chroniese pyn en voortdurende gesondheidsprobleme kan maklik tot diepliggende depressie lei en selfvernietigende gedagtes veroorsaak. Dis ’n ernstige situasie en nie een waarmee jy kan speel nie. Jy sal onmiddellik daarvan moet werk maak. Vra jou huisdokter oor die newe-effekte van die medikasie wat jy vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related