Huisgenoot

AFWESIGE PA WIL VERGOED

AFWESIGE PA WIL VERGOED

Ek het in ’n buurt naby my kinders ingetrek. Ek is van hul ma geskei toe hulle tieners was oor ontrouheid aan my kant. Ek is bevrees ek is toe as die “slegte” ouer gebrandmerk. Ek het daarna weggetrek en weer getrou. Hulle kon ’n keuse maak oor waar hulle ná die egskeiding wou bly. Hulle het toe hul ma gekies. Hulle is nou groot. Een het verder gaan studeer en die ander een werk. Die een wil my nie sien nie, maar ek mag haar ten minste bel. Die ander een vermy my op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related