Kuier

Kim leef EN LEER

Sy is trots 35 en leef haar blomtyd.

Kim Syster, Arendsvlei se Rachel op kykNET&kie, moes al baie trane afvee, maar sy sal jou sommer self sê: Sy leef lekker gemaklik in haar eie lyf in haar dertigs, dankie. En sy is soveel wyser.

Ná 'n baie hartseer tydperk waarin twee swangerskappe nie uitgewerk het vir Kim nie - is dié meisie van Mamre voluit gefokus op die toekoms.

"Dis vir my 'n voorreg om te leef en te verjaar,"sê Kim met haar borrelstem.

"Ek voel nie oud op 35 nie. Dit voel vir my dis 'n groot voorreg om elke jaar ouer te kan word,"vertel sy.

“Ek is dankbaar oor die lewe wat ek steeds kan ervaar. Die lewe is ’n wonderlike geskenk as jy deur tye van darkness en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related