Kuier

REG VIR ROMANSE?

Puberteit en die meegaande ontwaking van jou kind se liggaam asook die begeerte vir fisieke kontak, is menige ouer se nagmerrie.

Geslagte lank is talle kinders deur ouers verbied om romantiese verhoudings te hê en te date. Maar vandag se kinders kan alle inligting oor uitgaan, seks en die teenoorstelde geslag op hul foon kry. Hoe keer jy dat jou kind nie by verhoudings en romanse betrokke raak waarvoor hulle nie gereed is nie?

Tasneem van Rooyen (28) van St. Helenabaai aan die Weskus is die ma van 'n 10-jarige seun, Aleem. Sy vertel haar ma was erg gelowig, en haar pa nog "in die wêreld". Haar ma, as matriarg, het die laaste sê gehad en was ook meer teenwoordig. Sy kan niehet ook nie veel uit die huis gekom nie," vertel Tasneem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related