Kuier

STROOM OP, STROOM AF

SLOT VERVOLGVERHAAL

K iaan hoes."Madison! Madison! Ons moet hier wegkom!"

"Mammie, dit brand!"skree Amelia ook. Sy skud aan haar ma terwyl sy haar neus met haar ander hand bedek. Sy het gehoop alles was 'n droom, maar toe sy met rook in haar keel wakker word, was sy seker haar realiteit het erger geword as waarvan sy bewus was.

Madison word uiteindelik wakker en staan op.

"Ons moet wegkom hier,"sê Kiaan vir Madison.

"Watter rigting?"wil sy by hom weet nog deur die slaap. Laura slaap nog. Amelia het intussen 'n plastieksak oopgeskeur en tussen Laura se kombersies gesit om van die water te keer as hulle weer nat reën.

"Enige rigting waar daar 'n paadjie is, net nie die een wat ons tot hier gevat het nie,"sê Amelia.

"Ek stem saam met jou,"sê Kiaan.

Hulle klim weer by die venster uit waar hulle ingekom het. Amelia dra vir Laura. Die vlamme vreet al aan die een kant van die skuur.

"Ai, ai, ai,"sug Madison. Haar kop pyn verskriklik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related Books & Audiobooks