Kuier

TAAL VAN DIE LIEFDE

Soms kan jy alles in jou vermoë doen om iemand anders geliefd en gewaardeerd te laat voel, maar die boodskap kan steeds iewers verlore gaan. Dít is waar liefdestale ’n rol speel, meen verhoudingskenners. Sodra jy jou man, kind of vriendin se liefdestaal verstaan, kan jy jou liefde en waardering op ’n manier oordra wat werklik tot hulle spreek.

Elani Swart (36) sê haar huwelik het ’n omwenteling ondergaan nadat beide sy en haar man, Justin (40), die boek The Five Love Languages deur die Amerikaanse pastoor en skrywer Gary Chapman gelees het. Dié paartjie van Brits in Gauteng, is twaalf jaar getroud, waarvan die eerste vier jaar redelik moeilik was.

“Ons het altwee gevoel ons word nie op die regte manier liefgehê nie. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related