Rooi Rose

PRAAT HIEROOR

Goeie gesprekvoering is ’n fyn kuns. En pak jy sensitiewe onderwerpe verkeerd aan, eindig dit maklik in trane en frustrasie. Soms beland mense in ’n skaakmatposisie en dit kan selfs die einde van ’n verhouding beteken.

Ons het twee verhoudingsterapeute, Kobus van der Merwe Imago-terapeut, en Stefan Blom, kliniese sielkundige en skrywer van The Truth about Relationships, gevra hoe jy jou verhouding met sinvolle gesprekke kan verdiep - eerder as om dit rotse toe te stuur.

1 KONFLIK

Stefan sê die meeste paartjies weet nie hoe om van mening te verskil nie. “Hulle sukkel om te aanvaar dat dit oukei is om te verskil. Die meeste mense baklei om reg te wees, maar dit behoort nie die dryfveer te wees nie. Jy moenie probeer om noodwendig saam te stem nie; jy moet eerder probeer om eerlik te sê wat jy dink en voel. Dit is eintlik verbasend hoe min mense eerlik kan sê hoe hulle voel, en dis gewoonlik te wyte aan die reaksie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES

Related