Kuier

DAGGATEE HELP HAAR

In haar jongdae het Heidene Lawrence (47) van Johannesburg vir die pret met dagga geëksperimenteer. Daarna het sy dit agter haar gesit, min wetende dat sy haar in haar latere lewe weer na dagga sou wend - dié keer uit desperaatheid omdat epilepsie haar lewe verlam het.

Só goed het dit gewerk dat haar toevalle van 25 dáágliks tot een weekliks afgeneem het en haar medikasie gehalveer kon word. Uiteindelik het dit daartoe gelei dat sy haar eie onderneming begin het waar produkte soos daggatee en -speserye verkoop word.

Deesdae bewyer Heidene haar daarvoor om die terminologie rondom medisinale dagga - oftewel kannabis of marijuana - te verander. "Vir baie mense is dit 'n skande om te sê hulle gebruik dit. Hulle dink onmiddellik aan iemand wat op 'ndie bestanddeel wat nie-hallusinerend is en mens nie eufories maak nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related