MY GLOEDE OPLAAS GETEM
Dec 03, 2021
3 minutes
Deur LESEGO MKHIZE en MELON RADEBE
Foto’s:
ER LOMBARD
DIT was net waarop sy gewag het: kliniese proewe om te bepaal of die soort produkte waaroor baie mense deesdae gons die simptome van menopouse kon help verlig.
Linda Hannival van Kaapstad het die geleentheid om proefkonyn te speel vir CBD-produkte met albei hande aangegryp. Teen daardie tyd was sy al so keelvol vir die warmgloede en sweetaanvalle waarmee sy elke dag moes worstel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days