Prostaat Vraag
LASERBEHANDELING
Ek het 'n paar weke gelede my prostaat laat laser. Dit was vergroot. Ek wil weet of dit weer in die toekoms gaan vergroot? PASIËNT
Antwoord
BESTE PASIËNT
Die mediese naam of term vir ’n niekwaadaardige vergrote prostaat is benigne prostaathiperplasie (BPH). Net mans het prostate en dit is reg onder die blaas geleë. Dit is ongeveer die grootte van ’n okkerneut (walnut).