Kuier

CHADE MIK HOOG

Chade Hoffman (34) van Makhanda (voorheen Grahamstown) in die Oos-Kaap het geweier dat haar egskeiding in 2017 haar heeltemal platslaan en 'n jaar later het sy haar eie aanlyn besigheid begin deur custom-made houtoorbelle te maak.

Dis ook juis haar egskeiding wat haar die nodige hupstoot gegee het om terug te gaan universiteit toe. Sedert(dien het haar besigheid só gegroei dat sy vandag haar eie webtuiste het en 'n verskeidenheid personalised produkte maak en verkoop as 'n side hustle wat sy beoog om binnekort voltyds te doen.

Chade het op 32 haar graad in gesondheidswetenskap en maatskaplike dienste aan Unisa verwerf.

Sy vertel sy het in ’n familie van vyf grootgeword. Hulle is drie susters van wie sy die middelkind is. Haar ma is ’n verpleegster

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related