Kuier

SLIM MET SAADJIES

Sy beskryf haarself as 'n jill of all trades en haar hande staan duidelik vir niks verkeerd nie, want sy het al in retail, as afleweraar en selfs vir vyf jaar as 'n skoolbibliotekaresse gewerk. En toe werkloosheid aan haar deur klop, het sy oudergewoonte nie ledig by die huis gesit en haarself bejammer nie. Sy het by al wat 'n winkel is werkgaan soek.Toe sy nêrens werk kry nie, het dié enkelma van vier besluit om op 33 haar eie besigheid te begin sodat sy kos op die tafel kon sit.

Renshia Manuel (40) is oorspronklik van Eersterivier in die Kaap, maar woon vir die afgelope 13 jaar in Hanover Park op die Kaapse Vlakte. Haar entoesiasme vir haar werk is opvallend in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related