Kuier

MAAK HULLE GELDWYS

As ouer wil jy altyd die beste vir jou kinders gee, maar ons almal weet die“beste”kos geld wat jy nie altyd het nie. Daar is rekeninge en skoolfooie wat betaal en kos wat gekoop moet word, om maar net ’n paar te noem.

Maar ons weet ook daar is miljoene Suid-Afrikaners wat onder die broodlyn en in absolute armoede lewe en nie eens ’n brood kan koop nie; wat nog te sê van rekeninge betaal. Hierdie mense is gewoonlik van die Sassa-staatstoelaag of sopkombuise afhanklik net om te oorleef.

So hoe breek ons hierdie siklus by ons kinders wat die volgende generasie volwassenes is wat hul gemeenskappe en land moet vorentoe neem? Hoe maak ons hulle geldslim sodat hulle nie eendag as volwassenes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related