Idees

MOOIMAAK-GOETERS

Kyk jy op Instagram na mooi partytjies en troues, is die kans goed dat jy Baiegoeters se naam êrens tussen die hash tags gaan vind. Want die afgelope ses jaar reeds is Anelma le Roux se besigheid een van die gewildste aanklopplekke vir Wes-Kaapse geleenthede – veral as jy verkieslik aan net een deur wil klop.

‘Ek het einde 2012 agtergekom in die trou-en geleentheidsbedryf is daar ’n groot vraag na meubels, ligte en dies meer wat teen ’n bekostigbare prys gehuur kan word,’ vertel Anelma. ‘In

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron

Related