Van die REDAKTEUR
Hier is ons al weer! Aan die stert-ent van nog ’n jaar en besig om die weke af te tel na ons welverdiende blaaskans. Dis weliswaar vanjaar effe korter vir diegene met kinders op skool, wat my laat wonder of iemand in die onderwysdepartement dieselfde