Idees

KOS KRANSE

SEEKOSK RANS

Jy kan dié krans al ’n dag voor die tyd maak en dit as ’n indrukwekkende voorgereg voorsit by jou Kersete.

Genoeg vir: 10-12

Bereidingstyd: 1 uur, plus oornag in die yskas

♥ 500 g dun skyfies gerookte salm of salmforel
♥ 400 g gerookte pepermakrielfilette
♥ 1 blik (212 g) salm, gedreineer
♥ 250 g roomkaas
♥ 2 sprietuie, gekap
♥ gerasperde skil van 1 suurlemoen
♥ 30 ml fyngekapte vars dille, plus ekstra takkies vir garnering
♥ 250 ml suurroom
♥ 1 komkommer
♥ 2 stele seldery
♥ 8 radyse, in dun skyfies gesny
♥ mikrokruie, vir garnering
♥ 2 suurlemoene, in wiggies gesny
♥ melbaroosterbrood, om voor te sit

1 Spuit ’n tuitpan (22 cm in deursnee) met kleefwerende kossproei. Voer die binnekant van die pan met die skyfies salm of salmforel uit. Sit dit in die yskas terwyl jy die vulsel maak.

2 Vulsel Verwyder die makriel se vel en enige grate. Plaas die makriel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related