Landbouweekblad

Kom sit aan tafel

OUKERSAAND

Sit op Oukersaand aan vir ’n ete waarvoor jy alles vooraf maak en teen kamertemperatuur of yskoud voorsit – perfek vir ons warm Kersseisoen.

Plaasterrien

Terrien is so ’n onderskatte vleisgereg. Dit kan lank voor die tyd gemaak word en is heerlik geurig.

■ 3 pakke (250 g elk) repiespek

Vulsel

■ 2 uie, baie fyn gekap
■ 45 ml olyfolie
■ 3 knoffelhuisies, baie fyn gekap
■ 1 kg varkworsies van goeie gehalte
■ 5 ml varsgemaalde swartpeper
■ 5 ml fyngekapte salieblaartjies
■ 45 ml fyngekapte vars pietersielie
■ 100 g geroosterde pimperneute, grofgekap
■ 500 g hoenderlewers, goed skoongemaak en kleiner gesny

Voorverhit die oond tot 160 °C en smeer ’n broodpan van 30 cm x 10 cm met olie. Voer die pan (boom en kante) met repies spek uit sodat dit oor die kante van die pan hang. Hou enige orige spekvleis eenkant.

Braai die uie in die olyfolie tot sag. Voeg die knoffel by sodra die uie sag is. Terwyl die uie braai, snipper die orige spekvleis fyn en voeg dit by die gebraaide

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related