Van Die Redakteur
Ek sal 2023 sekerlik onthou as my persoonlike ‘jaar van die huis’. Van foute regstel, van huis verkoop, oppak, huis koop, van mure afbreek, verf, mooimaak, weer trek, uitpak, mooimaak. Drie huise in een jaar. En van leef in ‘n toegegooide, ‘opgedress