Idees

Brei ‘n troncho

MOEILIKHEIDSGRAAD: ervare beginner

TYD: 2-3 weke

Spesiale vaardighede: in die rondte brei, Fair Isle-kleurbreiwerk, vermeerdering en vermindering, optel en brei van steke

GROOTTE

Klein/medium

SPANNING

20 ste en 18 rye = 10 x 10 cm (geblok)

JY BENODIG

♥ African Expressions Harmony HK – 9 x 50 g 2059 (Grey) KK – 1 x 50 g 6059 (Natural) ♥ African Expressions Hope HK – 5 x 50 g 6059 (Grey) KK – 1 x 50 g 6001 (Natural) ♥ 6 mm-sirkelbreipen om heen en weer en in die rondte te brei ♥ stopnaald om die breidraadpunte in te werk ♥ breispelde ♥ steekmerkers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif