Idees

KONNEKSIE IS KONING

jou lewe

‘n Diepe konneksie is deurslaggewend om goeie ouers te wees wat gesonde kinders grootmaak. Kinders wat ‘n band ervaar met liefdevolle volwassenes in hulle lewe, voel nie net of hulle êrens behoort nie, maar ook dat hulle gesien en gehoor word. Dit skep ‘n emosionele sekerheid en selfvertroue wat tot gesonde sosiale en emosionele ontwikkeling lei. Oomblikke van konneksie is geleenthede vir volwassenes om die kinders in hulle lewe te leer ken, en dit verbeter weer begrip, ondersteuning en liefde.

In ‘n voortdurend veranderende, besige wêreld word oomblikke van konneksie dikwels deur tegnologie, sosiale media, waansinnige skedules en ál hoër stres- en angsvlakke onderbreek. Die konneksie tussen ouers en kinders worddoelbewus oomblikke van konneksie en saamwees prioritiseer en in hulle daaglikse roetines inbou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related