Idees

AARDSE LUUKSES

Om Anett Jorméus te vra om haar styl te beskryf, is soos om skilders te pols oor waarom hulle die kwas opneem. Jy kry nooit ‘n reguit antwoord nie. ‘My ruimtes is wat hulle is omdat ek sekere goed nodig het om te leef soos wat ek daarvan hou om te leef,’ sê sy. ‘n Mens sien sommer dadelik Anett se wonderbaarlike talent om ruimtes te skep wat die oog streel. Dit is juis haar oog vir toegank like styl en haar onberispelike aanvoeling vir ontwerp wat Granit help vestig het as een van Swede se suk sesvolste leefstyl-en-interieur-kettingwinkels.

Kortom: Anettwinkels te meubileer, verduidelik die immer pragma tiese Anett soos volg: ‘Dit is regtig ‘n stokoue huis, so ek het gevoel ek het ou goed nodig om nuwe lewe daarin te blaas.’

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif

Related