Landbouweekblad

Kalahari ’n leefstyl wat Petra vasvang

Hoe het My Kalahari Collection ontstaan?

Toe ek en Barri getroud is en op Merriespan, 130 km noord van Upington en sowat 70 km van Askham, met Meatmaster-skape, kruisrasbeeste en wild kom boer het, was ek ’n troufotograaf. Aanvanklik was dit heeltemal moontlik, selfs al moes ek ver ry om troues af te neem. Maar ná die geboorte van ons kinders (ons het vier!) het dit moeiliker geword om ’n vrywilliger te kry om hulle op te pas. Ná my derde kind het ek dus opgehou, en ná my jongste se geboorte het die idee begin posvat om iets te kry wat ek en my kinders ná skoolure kan doen (ons is ’n tuisskool-gesin). Ek wou my kennis van fotografie en grafiese ontwerp toepas, ons wou ’n sakgeldjie verdien en ek wou die kinders terselfdertyd oor besigheid leer. Ek het gedink aan iets wat ons aan die toeriste kan verkoop wat deur ons gebied beweeg. Een oggend het ek op sosiale media op ’n advertensie afgekom vir ’n kursus wat jou leer om T-hemde van jou huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related