Landbouweekblad

MET LIEFDE UIT DIE KAROO

Wat is Pure Karoo Gifts?

Dit is ’n aanlyn geskenkwinkel wat uit twaalf reekse met handgemaakte Karoo-produkte bestaan. Een van hierdie reekse, Pure, is my eie. Ek lê produkte in, kook konfyt en maak uiemarmelade.

Ons wil dit makliker maak om ’n spesiale geskenk te kan gee. Mense kry dus die kans om op ons webwerf ’n geskenkboks met verskillende produkte te bestel.

Jy kan ook self jou boks saamstel of die produkreeks koop sonder ’n boks. Daar is lekker bederfprodukte, soos lyfrome of -skrop, juwele, en dekor- en leerprodukte. Daar is iets vir vroue én mans.

Ons produkreeks is uniek met slegs handgemaakte produkte uit die Karoo.

Die voorskote en vadoeke spog byvoorbeeld met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related