Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Een krisis ná die ander . . .

In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verdubbel. Gevolglik moes die kragverbruik ook dienooreenkomstig toegegeneem het, want verskeie myne het ook in produksie gekom.

Ons nuwe bedeling kon met ’n oorvloed werkers wat die land miljarde rande per jaar kos, ongelukkig nie die mas opkom nie. Eskom lewer tans ongeveer 28 000 MW per dag, wat onvoldoende is om beurtkrag te vermy.

Die private sektor moes noodgedwonge vir selfbehoud sy eie krag opwek wat hom miljarde rande uit die sak gejaag het. Die inisiatief wat die private sektor aan die dag gelê het om tot die staat se redding te kom, sal gedeeltelik terugbetaal moet word.

Dié aangeleentheid word té

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related