Kuier

'N HARTLIKE HALLO AAN AL MY KUIER-MENSE,

'n Mens sou dink ná meer as driehonderd uitgawes behoort 'n redakteursbrief nie soveel van 'n uitdaging te wees nie, maar hierdie is beslis een van die moeilikstes wat ek nóg moes skryf, want ek moet vir julle koebaai sê.

Daar is baie gemengde gevoelens. Aan die een kant breek my hart het my as't ware gered, want ná my eerste beroerte het ek gedink my loopbaan is beslis iets van die verlede. Moedverloor se vlakte het aanhoudend my naam geroep, en toe word ek uit die bloute aangestel as se redakteur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.
Kuier2 min read
‘N Gebed Vir Ma's
Vader, U het vir ons Maria, moeder van Jesus, gegee as ‘n voorbeeld van iemand wat U Woord gehoor en gehoorsaam het en daarom kon geboorte skenk aan ons Verlosser. Help ons om haar voorbeeld te volg van onvoorwaardelike liefde, onwrikbare geloof en d
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related