Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Dis altyd so maklik om al die verskille tussen ons raak te sien en so maklik vir daai verskille om onmin te veroorsaak. Daarom moet ons elke geleentheid wat ons kan, aangryp om dit te vier wat ons gemeen het en om lesse by mekaar te leer. Ek dink dit is een van die redes hoekom die Moedersdag-uitgawe altyd een van die belangrikstes op ons kalenders sal bly.

Ons het almal ma’s en hoewel ons nie almal so gelukkig is om ’n verhouding met ons ma te hê waarvan hulle op Moedersdagkaartjies vertel nie, is ek seker die meeste van julle sou met my saamstem dat die verhouding met jou ma ’n deurslaggewende impak op ’n mens se lewe het. Hierdie hele uitgawe spreek van daardie uitsonderlike verhouding – van die voorbladstorie tot in Wat die Hart van Vol is, word diep in die verskillende aspekte van daardie verhouding gedelf en ek glo vas, maak nie saak wat jou verhouding met jou ma is nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 168 akademie amper aronskelk bloutjie boaards chromosoom diabetes domkrag ertjiesop evangelie fladder flennie gemaklik graniet hanteer heerser ironie jazz jubel kanon keeshond knop losloop lummel matglas mayonnaise minireeks namens nutteloos omge
Kuier2 min read
Hoe Gemaak As Jy Vasdraai En ‘N Lening Wil Maak?
Dit kan jou geld spaar as jy eers verskillende kredietopsies vergelyk. Ken dié regte en verantwoordelikhede voordat jy ‘n leningsooreenkoms teken: Moet niks teken as jy nie alles verstaan nie, waarsku Wikus Olivier van Credit Smart. Jy is geregtig op
Kuier2 min read
Slaan ‘N Nuwe b(l)aadjie Om
Dié soort jasse is gewoonlik van dikker materiaal soos wol, wat ekstra warmte bied in die bibberweer. Dis sjiek en perfek vir enige geleentheid. Leen inspirasie by die supermodel NAOMI CAMPBELL (54) en hou dinge ekstra trendy deur jou jas te dra met

Related