Dit kan jou geld spaar as jy eers verskillende kredietopsies vergelyk. Ken dié regte en verantwoordelikhede voordat jy ‘n leningsooreenkoms teken:
JOU REGTE . . .
1 Maklik verstaanbare inligting, voorwaardes en fynskrif
Moet niks teken as jy nie alles verstaan nie, waarsku Wikus Olivier van Credit