JOU VYF REGTE
1 Maklik verstaanbare inligting, voorwaardes en fynskrif: Moet niks teken as jy nie alles verstaan nie, maan Wikus Olivier van CreditSmart.
2 Kennisgewing oor die sukses/mislukking van jou kredietaansoek: Jy is geregtig op redes indien dit afgekeur word.
Jou kredietrekord lyk