HUISVERBANDE is nie ál wat mense saam uitneem nie – “medeondertekening” van kredietlenings is algemeen. Die voordeel daarvan is dat julle saam dalk ’n groter lening toegestaan sal word. Maar wees versigtig, want as die ander party nie hul leningsverpligtinge nakom nie, kan jy met die gebakte pere sit.
Hier is ses dinge wat jy moet weet voor jy teken.
1 IS MEDEONDER-TEKENING EN BORG TEKEN DIESELFDE?
In ’n neutedop: nee!
● As jy