Hallo My Kuier-mense,
Dis altyd so maklik om al die verskille tussen ons raak te sien en so maklik vir daai verskille om onmin te veroorsaak. Daarom moet ons elke geleentheid wat ons kan, aangryp om dit te vier wat ons gemeen het en om lesse by mekaar te leer. Ek dink dit