Kuier

WONDERBAARLIK GESEËN

Dit was ’n geweldige groot slag toe sy ’n jaar ná haar eersteling-seuns-kind se geb oorte met polisistiese ovariale sin droom (PCOS) gediag noseer is.

Sy wasdan nog in die fleur vanhaar lewe enhet gedroom van’nmaatjie vir haar kleinding, sodat hulle saam-saam kon grootword en besties kon wees.

Maar daardie dag het Chantell Davis (35) die hartseer nuus gehoor dat dit uiters uitdagend vir haar sou wees om weer swanger te raak.Sysou hormoon-behandeling moes ontvang en selfs nie eens dít sou haar en manlief, Kevin (34), van’nsuksesvolle swangerskap waarborg nie.Die diep gelowige pastoor-paar was verpletter, maar het besluit hulle plaas die saak in Godsehande, want net Hy kan hul lot bepaal.

Groot was hul vreugde toe Chantell ’n paar maande later wel sonder behande-geluk was egter ling swanger word.Dié van korte duur toe ’n miskraam op vier weke volg.Die egpaar het algaande aanvaar dat’ntweede kind dalk nie deel vandie Man van Bo se groot plan vir hulle is nie.

Hulle het skaars op moedver-loor se vlakte geland, toe die blye tyding net twee weke later kom–Chantell is wéér swanger en ’n vyfweek oue fetus woel in haar baarmoe-op die elfde week der.Entoe, vandaardie swangerskap, ge-beur die haas onmoontlike–dis ’n dubbele swangerskap!

Dokters verwys daarna as superfetasie, verduidelik Chantell uit Oos-Londen waar sy en Kevin pastore van die River Church-gemeente is.

Superfetasie is die vorming

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related Books & Audiobooks