Kuier

MA-WEES ’N MIRACLE

Nog voor sy regtig kon besluit of sy eendag wou kinders hê, is Jodi Samuels (27), ’n skool-assistent van Kraaifontein in die Kaap op 17 deur ’n fratsongeluk van daardie keuse beroof. Of só het dokters gedink …

Dokters het destyds vir haar gesê die kanse is skraal dat sy ooit kinders van haar eie sal hê, maar toe word sy wonderbaarlik nie een keer nie, maar twee keer, swanger.

Albei geboortes was egter traumaties en toe word groeisels boonop in haar baarmoeder gevind, waarvan een kankerselle bevat het, maar Jodi het uiteindelik die oorlog teen haar eie liggaam gewen. En die Here het keer op keer gewys Hy kom deur vir haar wanneer dinge op hul donkerste lyk.

“Ek sê nie moenie na dokters luister nie. Hulle is blessings en talentvol en werk hard. Ek sê net, as die Here ’n plan het, sal Hy ’n manier vind om dinge te laat uitwerk … Jou destiny is geskrewe,”vertel sy.

En soos wat sy in haar lewe geleer het, is die pad wat mense vir jou voorspel, nie noodwendig die een wat God vir jou in gedagte het nie. Nie tragedie of vreemde gesondheidsprobleme kan dít wat Hy vir jou beplan, in die wiele ry nie.

’n Mens sou verwag dat iemand wat soveel trauma beleef het en soveel gesondheidsuitdagings moes deurgaan, dalk ’n emosionele wrak moet wees wat soms wonder of ’n kind soveel moeite werd is, maar Jodi het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related